Douglas Fairbanks

Douglas Fairbanks
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Douglas Elton Thomas Ullman
Geboorte (1883-05-23)23 Mei 1883
Sterfte 12 Desember 1939 (op 56)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Douglas Fairbanks Jr.
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Douglas Fairbanks (23 Mei 1883 – 12 Desember 1939) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Arizona (1918), The Mark of Zorro (1920), Robin Hood (1922), en The Thief of Bagdad (1924).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search